Alles Oor Aflewering

IMG_3617 2
9

1. Op Tel Van Jou Pakkie

Jy is meer as welkom om self jou pakkie op te tel by die volgende adress :

pudo-courier-guy

2. Aflewering Van Jou Pakkie

Ons maak gebruik van Pudo (Courier Guy) om jou pakkie veilig by jou huis of by n locker naby jou af te lewer.

colour-selection.webp

3. Hoe Lank Wag Ek Vir My Pakkie ?

Produkte wat onmiddellik beskikbaar is word binne 1-2 besigheids dae gestuur. Jy sal dit dan ontvang binne 2-3 besigheids dae vanaf bestelling. As jy iets unieks bestel het vat dit 5-7 besigheids dae om te maak en dan vat dit 2-3 besigheids dae om by jou uit te kom.